Naam
Wagwoord

Kontak Besonderhede

Kantoor: (012) 802 1461 (Sektretaris)
E-pos: jan@hvo.co.za

Voorsitter : Jan Beyers  Sel: 084 512 9035
O/Voorsitter : Kobus Skeen
Sekretaris : Claudia Beyers

Oranje Sakekamer Donkerhoek dek die volgende gebiede :

1.  Kleinfontein
2. Donkerhoek
3. Mooiplaats
4. Rayton
5. Cullinan

Projekte

Oranje Sakekamer Donkerhoek Projekte.

Donkerhoek is tans besig met 'n paar projekte wat 'n groot invloed in die omgewing mag hê.  Van die projekte sluit in :

1. Geloftedag besigheid
Oranje Sakekamer Donkerhoek gaan in 2010 druk plaas op die besighede in die omgewing om nie op Geloftedag 2010 hul deure oop te maak soos gewoonlik die geval is nie.

2. Plaaslike Oranje Bladsy
Donkerhoek gaan binnekort 'n bekendstellingsblaaitjie in die omgewing versprei wat die lede van die sakekamer se besighede sal bemark, maar ook die sakekamer se bedrywighede uitstippel.

3. Projek Volkseie arbeid
Die OSI het die projek van stapel gestuur en Donkerhoek gaan die projek plaaslik ondersteun en probeer uitbou.  Van die navorsing wat op die stadium gedoen word deur Donkerhoek is :
   a) Opleiding vir volksgenote
   b) Huisvesting vir volksgenote
   c) Personeelagentskap
   d) Indiens opleiding plasing by sakemanne

As u in die omgewing van Kleinfontein, Rayton, Cullinan of die omliggende gebiede 'n besigheid het, skakel ons gerus om deel te word van die sakekamer!